Mirre & Kaneel
Leef essensieel anders
Aromaterapie & suiwer essensiële olies
Bach Flower Remedies
Organiese Moringa
Arborie Velsorg
Aloe Ferox
​
Kleinmond, Overberg, Wes-Kaap
Mirre & Kaneel is gebore uit my passie vir die verstommende veld van holistiese, alternatiewe en aanvullende gesondheidsorg. Die verskillende dissiplines van alternatiewe gesondheidsorg bied 'n veilige emosionele en fisiese ruimte.
Holistiese sorg fokus op selfsorg en omgee vir jouself.
Aromaterapie is 'n alternatiewe dissipline wat liggaam, verstand en gees versorg. Essensiële olies ondersteun die limbiese sisteem waar geheue, leerprosesse en emosies gesetel is.
My missie:
Ek wil graag diégene van diens wees wat probeer om die wêreld van holistiese gesondheid en alternatiewe genesing te navigeer. Aromaterapie en essensiële olies kan om jou liggaam se ingebore intuïsie om homself te genees, te ondersteun.


KOM MAAK ’N DRAAI

Haweweg 14
Kleinmond
Wes-Kaap
HANDELSURE
Maandag - Saterdag
09:00 - 16:00
LEEF ESSENSIEEL
ANDERS
LIVE ESSENTIALLY DIFFERENTLY
Kontakvorm/ Contact form