top of page
Search


Bergamot essensiële olie
' n Interessante olie met 'n menigte gebruike. Bergamot is deel van die sitrusgenus, en is, soos  lemoene en suurlemoen, 'n resultaat...
Carina Falck
Mar 153 min read
1
0


Die kombinasie van essensiële olies – waar begin ek?
Om essensiële olies te kombineer, verg kennis en oefening - geniet die reis!
Carina Falck
Mar 43 min read
1
0


Bach Flower Remedies
‘n Unieke self-helpsisteem vir emosionele ondersteuning Dr. Edward Bach se lewensverhaal ‘The light that never goes out’  As dit van jou...
Carina Falck
Feb 134 min read
8
0

Frankincense 2
Van velsorg tot breinsorg tot sielsorg – frankincense is ‘n apteek,  ‘n sielkundige en ‘n gebedsvennoot  in ‘n een botteltjie vasgevang.
Carina Falck
Jan 202 min read
0
0

Frankincense 1
Frankincense - verstommend, van ver, veelsydig. Korrels smeulend in ‘n bakkie op ‘n oosterse mark,...
Carina Falck
Jan 193 min read
3
0


Hoe werk 'n besoek aan 'n aromaterapeut?
Aromaterapie - vir diegene wat gesondheid anders wil benader. Â Wat kan jy verwag tydens 'n besoek aan 'n aromaterapeut? Tydens 'n besoek...
Carina Falck
Nov 23, 20242 min read
3
0


Inasem of masseer - die opname van essensiële olie.
Ek plaas vandag ‘n taamlike tegniese stukkie inligting om te verduidelik waarom dit so algemeen aanbeveel word dat mense ‘diffusers’ vir...
Carina Falck
Nov 16, 20242 min read
5
0


Moeite en misterie -die pad van essensiële olie.
Essensiële olie word beskryf as ‘n vlugtige ('volatile') materiaal wat d.m.v.’n fisiese proses uit geurige plante van ‘n enkele botaniese...
Carina Falck
Nov 15, 20242 min read
4
0


Geskiedenis van moderne Aromaterapie
René-Maurice Gattefossé Aromaterapie in Frankryk Die 1800’s Gedurende die 19de eeu het dit begin duidelik word dat mikro-organismes ‘n...
Carina Falck
Nov 11, 20243 min read
8
0


Holistiese gesondheid en alternatiewe geneeskunde.
Holistiese gesondheid Die kern van die begrip Holistiese gesondheid, is dat gesondheid meer is as die afwesigheid van siekte. Â Dit behels...
Carina Falck
Oct 25, 20243 min read
16
0


Essensiële olies en troeteldiere
Meer sensitiewe reuksintuig Diere en essensiële olies is 'n moeilike onderwerp. Diere se reuksintuig is baie meer sensitief as ons s’n en...
Carina Falck
Jul 10, 20241 min read
6
0


Adaptogene
Aanpasbare essensiële olies Laventel & pepperment? Toe ek die eerste keer by iemand hoor dat ‘n mengsel van laventel en pepperment ...
Carina Falck
Jul 10, 20243 min read
7
0


Verstaan die verskil tussen aromaterapie en homeopatie.
Die verskil tussen homeopatie en aromaterapie.
Carina Falck
May 22, 20241 min read
3
0

Kan essensiële olies PMS verlig?
PMS en essensiële olies.
Carina Falck
May 22, 20243 min read
4
0

Essensiële olies vir menopouse.
Essensiële olies en menopouse.
Carina Falck
May 22, 20243 min read
14
0


Ylang ylang - sonlig in ’n botteltjie
Die reuk van hoop As jy al ooit gewonder het hoe hoop ruik, maak 'n bottel Ilang ilang essensiële olie oop en laat die geur van warm...
Carina Falck
Jul 25, 20232 min read
7
0


Marjolein - meer as wat jy gedink het...
Marjolein Essensiële Olie (English – Marjoram) (Origanum majorana) Nou hier is 'n krui waaroor ek baie opgewonde kan raak! Dit het enorme...
Carina Falck
Jun 18, 20232 min read
33
0


Ekseem - Eks radeloos!
'n Komplekse toestand met komplekse oplossings. Ekseem is meer as net 'n veltoestand, aangesien dit ’n groot uitwerking op...
Carina Falck
Jun 14, 20233 min read
36
0


Sipres – ewigheid, stabiliteit en rus.
Foto: https://tuingenoot.co.za/conifers/ Sipres Cupressus sempervirens Hoeveel van julle is oud genoeg om die dae te onthou toe ons nog...
Carina Falck
Jun 13, 20232 min read
9
0


Psalm 104:16 Die bome van die Here word versadig, die seders van die LÃbanon wat Hy geplant het.
Stil. Sterk. Stabiel. Twee soorte: Die twee tipes sederhout-olie wat in aromaterapie gebruik word, is Atlas sederhout en Virginiese...
Carina Falck
Jun 12, 20232 min read
8
0
bottom of page